Rohan en Neruschke | Troue | De La Mas Venue

Every once in a while, in the middle of an ordinary life, LOVE gives us a fairytale. Unknown

Sjoe, wat ‘n mooi troue! Rohan en Neruscke het by De La Mas Venue die knoop deurgehaak, en wat ‘n mooi dag! Dit was ook die RWC Finaal tussen Suid Afrika en Engeland, en Suid-Afrika het die beker gelig! Wat ‘n voorreg om ‘n troue kon afneem terwyl die Bokke gewen het…ek het regtig gehoop ek kan die manne kry waar die manne regop spring van blydskap, en dit het gebeur! Ek is wel bly ons het gewen, want dink net as die Bokke verloor het…die manne sou lang gesigte gehad vir die hele dag!

Neruscke, jy het sprokiesmooi gelyk, en ek het haar gevra of sy so mooi voel soos wat sy lyk, en haar antwoord was:”Ek voel soos ‘n prinses!”

Julle het soooo gelukkig gelyk, en ek sal definitief nie die partytjie na die tyd vergeet nie! Ek het seker 500 fotos geneem waar mense so lekker dans en lag! Dit was ‘n fees!

Geniet die fotos en los asb ‘n paar mooi woorde aan die einde van die inskrywing!

Hier is ‘n lys van party van die verskaffers op die dag:

Grimering: Ciszeldi van Cloe and Co | Blomme en dekor: Meraki Floral and Decor Design (@merakifloraldecor) | Koek: Baker Boys | Video: Tintype Productions | Musiek: Akoestiek

Click on the photo to expand

Wynand van der Merwe

I am a destination wedding and family photographer based in Johannesburg, South Africa. I love spontaneous natural moments during weddings that nobody really sees, and which I get to capture! Wow, what a privilege. I also love fun and quirky moments, which makes each wedding unique, fun and memorable!

I am also passionate to create natural yet mind-blowing photos. I love it when couples take a moment to forget about me as the photographer and just enjoy each other’s company and the moment right in front of them. Those moments are priceless and just a joy to capture.

I also love ending weddings off with a very creative sparkler photo, where I run around you just like a headless chicken…which always adds for some fun at the end of a long day!

http://www.wynandvandermerwe.com
Previous
Previous

Teaser! Stuart and Nicole | Wedding | Hertford Country Hotel

Next
Next

Teaser! Nabeel and Amina | Engaged | Bryanston Pine Forest