BLOG

wedding photographers, wedding photography Wynand van der Merwe wedding photographers, wedding photography Wynand van der Merwe

Rohan en Neruschke | Troue | De La Mas Venue

Sjoe, wat ‘n mooi troue! Rohan en Neruscke het op by De La Mas Venue getrou, en wat ‘n mooi dag! En die Bokke het die RWC 2019 finaal gewen! #gobokke #delamaswedding

Every once in a while, in the middle of an ordinary life, LOVE gives us a fairytale. Unknown

Sjoe, wat ‘n mooi troue! Rohan en Neruscke het by De La Mas Venue die knoop deurgehaak, en wat ‘n mooi dag! Dit was ook die RWC Finaal tussen Suid Afrika en Engeland, en Suid-Afrika het die beker gelig! Wat ‘n voorreg om ‘n troue kon afneem terwyl die Bokke gewen het…ek het regtig gehoop ek kan die manne kry waar die manne regop spring van blydskap, en dit het gebeur! Ek is wel bly ons het gewen, want dink net as die Bokke verloor het…die manne sou lang gesigte gehad vir die hele dag!

Neruscke, jy het sprokiesmooi gelyk, en ek het haar gevra of sy so mooi voel soos wat sy lyk, en haar antwoord was:”Ek voel soos ‘n prinses!”

Julle het soooo gelukkig gelyk, en ek sal definitief nie die partytjie na die tyd vergeet nie! Ek het seker 500 fotos geneem waar mense so lekker dans en lag! Dit was ‘n fees!

Geniet die fotos en los asb ‘n paar mooi woorde aan die einde van die inskrywing!

Hier is ‘n lys van party van die verskaffers op die dag:

Grimering: Ciszeldi van Cloe and Co | Blomme en dekor: Meraki Floral and Decor Design (@merakifloraldecor) | Koek: Baker Boys | Video: Tintype Productions | Musiek: Akoestiek

Click on the photo to expand

Read More
wedding photographers, wedding photography Wynand van der Merwe wedding photographers, wedding photography Wynand van der Merwe

Teaser! Rohan en Neruschke | Troue | De La Mas Venue

Sjoe, wat ‘n mooi troue! Rohan en Neruscke het op by De La Mas Venue getrou, en wat ‘n mooi dag! En die Bokke het die RWC 2019 finaal gewen! #gobokke #delamaswedding

Every once in a while, in the middle of an ordinary life, LOVE gives us a fairytale. Unknown

Sjoe, wat ‘n mooi troue! Rohan en Neruscke het by De La Mas Venue die knoop deurgehaak, en wat ‘n mooi dag! Dit was ook die RWC Finaal tussen Suid Afrika en Engeland, en ons het die beker gelig! Wat ‘n voorreg om ‘n troue kon afneem terwyl die Bokke gewen het…ek het regtig gehoop ek kan die manne kry waar die manne regop spring van blydskap, en dit het gebeur! Ek is bly hulle ons het gewen, want dink net as die Bokke verloor het…die manne sou lang gesigte gehad vir die hele dag!

Neruscke, jy het sprokiesmooi gelyk, en ek het haar gevra of sy so mooi voel soos wat sy lyk, en haar antwoord was:”Ek voel soos ‘n prinses!”

Julle het soooo gelukkig gelyk, en ek sal definitief nie die partytjie na die tyd vergeet nie! Ek het seker 500 fotos geneem waar mense so lekker dans en lag! Dit was ‘n fees!

Genoeg gesê vir nou. Geniet die fotos en los asb ‘n paar mooi woorde aan die einde van die inskrywing!